Oulike erf naby aan Brittaniabaai se strand, slegs loopafstand, PRYS IS WEGGEE!
Description
Die erf is 'n absolute WEG GEE, die prys is bitter laag aangesien die eienaar moet verkoop. Die erf is loopafstand van Brittaniabaai se strand af en hier het jy toegang tot die strand in 3 verskillende rigtings. Hier is absoluut geen boutydperk op die erf nie, en daar is ook geen spesifieke bouregulasies nie, jy kan selfs 'n tydelike houthuis oprig. Hierdie area is perfek vir n vakansiehuis aangesien die area baie veilig is. Die area is reeds gevestig met huise oral in die area en hier is 'n baie goeie balans tussen vakansiegangers en permanente inwoners. Die strand is natuurlik die hoogtepunt van die area, aangesien dit bestaan uit net myle wit sand, hier kan jy swem, duik, visvang, jetski ry, paddleski, ag basies alles waaraan jy kan dink. Hier is ook 'n baie populer surf sight genaamd Heaven en ry die mense dus baie ver om te kom surf. Die sonsondergange en opkoms is natuurlik uniek en word slegs hier gekenmerk as die enigste plek in Suiderlike Afrika waar jy die son sien opkom oor die see sowel as sak. St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.
HP williams Primary School Sardyntjie Pre-primary School Stompneusbay Primary School Vredenburg High School Vredenburg Primary School Curro Private School
Vicinity
Brittaniabaai Strand Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Shelleypoint Golfcourse ( Nine Hole ) Shelleypoint Lighthouse Museum Vasco da Gama Monument Sandypoint Visvang Hawe Seatrader Conference & Venue St Helena bay Hotel
Times Viewed: 114 (Since listed or for the current month)