Price: R 750,000 - Property Type: Vacant Land Blueberry Hill


Google Map


 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R3,644 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 40% (R345,000)
Interest rate : 9
Ref No2541519
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbBlueberry Hill
Weather
St Helena Bay Weather
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
Meestal Sonnig
Sat
L:7°C
H:17°C
Fog
Sun
L:3°C
H:19°C
Heading12000 vkm KLEINHOEWE met onbeperkte see uitsig.
DescriptionHierdie is nou die ideale belegging vir mense wat lief is vir die buitelig en groot oop spasies. Die erf het onbeperkte see uitsig. Sonsondergang en sonsopkoms oor die see is maar net een van die mooi dinge wat jy van hierdie erf te sien kan kry. Die erf kyk uit oor die baai en al sy aktiwiteite, jy sien St.Helenabaai se trollers inkom en uitgaan in die hawe in, jy sien selfs walvis en dolfyne op gereelde basis en die helder oranje sonsopkoms en ondergang is beslis een van die dorp se kwaliteit natuurtonele, natuurlik een wat nog raar ook is aangesie ons die enigste kusdorp in die land is waar jy die son oor die see sien afgaan en weer sien opkom. Die erf is ook sentraal gelee, die winkels is slegs 5 minute se ry van hier af, tog voel jy hier asof jy vryheid het soos nog nooit van te vore ervaat nie.
NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.


Click here to Translate

Size12,000.00
SchoolsHp Williams Laerskool
Hoerskool Vredenburg
Laerskool Vredenburg
Curro Privaat Skool
VicinityVasco Da Gama Drive
Dokters Kamers binne 5 minute se ry
Golfbaan binne 5 minute
Vredenburg Inkopiesentrum 25 minute se ry
Shelleypoint Golfbaan
Museum
St Helena bay Hotel

Times Viewed: 115 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentChantelle Mathews
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell083 490 7696

Contact


Property For Sale: All Property for Sale Western Cape
Property To Rent: All Property to Rent Western Cape

Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer