See uitsig erf in Sunview Bay naby aan die strand. Geen boutydperk
Description
Hierdie erf is tans in as 'n dringende verkoop en daarom word die prys so verlaag. Die erf is in 'n ontwikkeling genaamd Sunview Bay, 'n klein vriendelike ontwikkeling teen st.helenabaai se koppie met lieflike uitkyk oor die see. Die erf kyk ook noord wat natuurlik die beste rigting is om te bou aangesien die wind jou van agter sal kry. Die erf kyk uit op Stompneusbaai se hawe en oor Shelleypoint se Palm Beach ontwikkeling en die prag lighuis op die punt van Shelleypoint. Hier is ook geen boutydperk op die erf nie, jy word dus nie gedwing om dadelik te bou nie, jy kan dit hou vir so lank as wat jy wil. Daar is reeds 'n paar huise in die area gebou en agter die erf is ook 'n reeds gevestigde buurt genaamd Columbine, die mense hier is darem maar uiters vriendelik en bly ook al jare lank in die area aangesien dit as een van die veiligste dorpe is. Ons inbraak syfer is maar 0.08%. As jy dink om af te tree en jou voete hier te kom uit skop, is jou kop beslis op die regte plek. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants. Click here to Translate
Size
532.00
Schools
Hp Williams Laerskool Sardyntjie Pre-primer Stompneusbaai Laerskool Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool in langebaan
Vicinity
Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Golfbaan in Shelleypoint wat bestaan uit 9 gatjies Daar is 'n museum in Shelleypoint Daar is ook 'n monument van Vasco Da Gama Hotel Restaurante Gym Strand
Times Viewed: 99 (Since listed or for the current month)