Lovely walk to the beach in Sandypoint Beach Estate St.Helenabay...priced to sell now!
Description
Die erf is in 'n sekuriteitsontwikkeling gee, Sandypoint Beach Estate en is maar 'n paar tree van die strand af, om presies te wees, 2 minute se loop. Hier word baie wonderlike en unieke planne beplan vir die prag area soos 'n kanaal en ook 'n winkelsentrum wat natuurlik almal in die ontwikkeling se area sal vergemaklik. Die erf is ook sentraal gelee en kyk ook noord na shelleypoint toe, wat natuurlik 'n baie gewilde toeriste attraksie is, daar is ook 'n Hotel & Spa en 'n nege putjie golfbaan om die rustige naweke om te geniet. Ons het verskeie interessante restaurante en natuurlik is ons strand baie bekend vir alle watersports, swem, stap, draf en visvang. Hier is geen boutydperk nie, jy kan koop en enige tyd bou. Daar is al 'n paar huise in die area gebou en die kwaliteit hier is van hoe gehalte. Baie goeie beleggings geleentheid vir minder as die helfde van die markwaarde. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants Click here to Translate
Size
399.00
Schools
Hp Williams Laerskool Sardyntjie Pre-primer Stompneusbaai Laerskool Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool in langebaan
Vicinity
Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Golfbaan in Shelleypoint wat bestaan uit 9 gatjies Daar is 'n museum in Shelleypoint Daar is ook 'n monument van Vasco Da Gama Hotel Restaurante Gym Strand
Times Viewed: 113 (Since listed or for the current month)