Price: R 225,000 - Property Type: Vacant Land Britannia Bay


Google Map


 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R1,093 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 40% (R103,500)
Interest rate : 9
Ref No2702390
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbBritannia Bay
Weather
St Helena Bay Weather
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
Meestal Sonnig
Sat
L:7°C
H:17°C
Fog
Sun
L:3°C
H:19°C
HeadingStand in St Helena bay
DescriptionHierdie erf is geleê in Brittania beach Estate in St Helena Baai. Brittannia beach Estate vorm deel van Brittania bay en die Goldenmile. Hierdie erf is ongeveer 375m van die strand af geleê en dus geskik vir n vakansie huis. St. Helenabaai is 'n vissersdorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die baai het sy naam gekry van Vasco da Gama wat sy vier skepe op 7 November 1497, die dag van Sint Helena, hier geanker het. Dit was op sy eerste vaart vanaf Europa na die Ooste en sy bemanning was reeds vier maande op see. Hulle het vars water gekry uit die fonteine tussen die see en die eerste ry heuwels. Die eerste botsing tussen Europeërs en die inheemse bevolking het hier plaasgevind. 'n Bemanningslid was in 'n geveg betrokke met 'n groep Khoikhoi. Da Gama is self na bewering met 'n assegaai gewond. St. Helenabaai is die middelpunt van die kommersiële visbedryf. Die belangrikste seeprodukte is kreef, snoek, ansjovis, en sardyne. Daar is ongeveer 'n dosyn verwerkingsfabrieke langs die suidwestelike kus van Stompneusbaai tot by die mond van die Bergrivier.St. Helenabaai is die enigste plek langs die Weskus waar die son oor die see opkom.


Click here to Translate

Size442.00
SchoolsHP Williams Primary School - Stompneus baai
Veldrif High school
Vredenburg Highschool
Curro Primary School - Langebaan
Steenbergs cove Primary School - St Helenabay.
VicinityVredenburg mall
Schools
Supermarket
Post office
Police station
Library
Butchery
Paternoster Hotel
FOssil park - Langebaan weg

Times Viewed: 77 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentElsabé Maré Steenkamp
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell076 540 5108

Contact


Property For Sale: All Property for Sale Western Cape
Property To Rent: All Property to Rent Western Cape

Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer