Price: R 1,450,000 - Property Type: Residential Brandhuis


Google Map


 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R11,741 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 10% (R145,000)
Interest rate : 9
Rental
Ref No2703050
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbBrandhuis
Weather
St Helena Bay Weather
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
Meestal Sonnig
Sat
L:7°C
H:17°C
Fog
Sun
L:3°C
H:19°C
HeadingTipiese Weskus Styl huis gebou tussen die natuur met ongelooglike mooi see uitsig uit alle vertrekke
DescriptionHierdie lieflike dubbelverdieping see uitsig huis is gelee in n baie oulike en privaat area genaamd Brandhuis, hierdie area het baie geskiedenis aan sy naam en moet jy tog bietjie kom sit en luister na die interessante verlede van die gewilde en gesogte area. Die huis bied 5 slaapkamers, waarvan een 'n woonstel of bediende kamer kan wees. 4 van die kamers het see uitsig en 3 van hulle loop uit op 'n groot balkon area met ongelooglike mooi see uitsig en nie net dit nie daar is verskriklike mooi rotse aan die ooste kant van die huis wat hierdie weskus styl huis net nog meer privaat en uniek maak. Die hoofkamer het 'n baie groot en-suite badkamer en daar is ook nog 'n aparte badkamer wat deur die ander 3 kamers bo gedeel word, daar is ook 'n waskamer bo. Dan op die onderste vloer is die oopplan kombuis met groot leefarea en sitkamer wat inloop in 'n ekstra sitkamer area met 'n kroeg gedeelte wat oopmaak op die rotsagtige skema. Hierdie huis is perfek vir 'n gastehuis of 'n groot familie. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants
Click here to Translate
Bedrooms5.00
Bathrooms2.50
ViewYes
Garages2.00
Guest ToiletYes
KitchenYes
LaundryYes
Dining RoomYes
Formal LoungeYes
Family/TV RoomYes
PatioYes
Staff AccommodationYes
TV AerialYes
Satellite DishYes
FlatYes
SchoolsHp Williams Laerskool
Sardyntjie Pre-primer
Stompneusbaai Laerskool
Hoerskool Vredenburg
Laerskool Vredenburg
Curro Privaat Skool in langebaan
VicinityShelleypoint Country Club, Hotel & Spa
Golfbaan in Shelleypoint wat bestaan uit 9 gatjies
Daar is 'n museum in Shelleypoint
Daar is ook 'n monument van Vasco Da Gama
Hotel
Restaurante
Gym
Strand
Lapa/braaiYes
Staff Toilet/BathYes
StoveYes
StudyYes
PantryYes
PavingYes
SecurityYes
AlarmYes
PetsYes
ParkingYes
ShowersYes

Times Viewed: 119 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentChantelle Mathews
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell083 490 7696

Contact


Property For Sale: All Property for Sale Western Cape
Property To Rent: All Property to Rent Western Cape

Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer